Hester Cupido
Hester en haar man Dawid Cupido het op 21 Augustus 2000 op Olyfberg begin werk as algemene werkers. Dawid is na ʼn stryd met kanker op 18 Februarie 2023 oorlede. Hy was een van Olyfberg se getroue werkers en sy verlange was om dit sy finale rusplekkie te maak. Die Olyfberg familie sal altyd Dawid Cupido in hul harte dra.
Hester vertel dat sy niks van olywe geweet het nie, maar soos die tyd aangestap het, het sy geleer. Sy het ook met ander take hand by gesit as sy kon om haarself te bewys. Om haarself
met meer kennis te verryk het sy later van tyd kursusse bygewoon.
In 2002 is Hester swanger met ʼn dogtertjie. Hester en Dawid gee haar die naam Olivia, vernoem na Olyfberg omdat dit hul tuiste was. In 2004 trou Hester en Dawid op die plaas. In
2008 is Hester swanger met nog ʼn dogtertjie en haar naam is Danielle, na haar pa Dawid vernoem.
In 2010 het Hester ʼn droom waar sy haarself sien olie maak. Vyf jaar later besef Hester dat sy nie haar droom nie net ń droom bly nie. Laat jou droom bewaarheid word. In 2018 begin Hester self olie te pers en die selfde jaar wen Olyfberg goud vir hul olie! Dit was vir haar ń groot eer en prestasie om ʼn rol te kon speel het om die goue toekenning te wen.
Tans is Hester in beheer van die pers produksie. Hester glo dat as jy ʼn passie het vir wat jy doen dan is jy lief vir jou werk.
Hester is vasbeslote om op Olyfberg te bly tot sy eendag haar kop neer lê.Hester en haar man Dawid Cupido het op 21 Augustus 2000 op Olyfberg begin werk as algemene werkers. Dawid is na ʼn stryd met kanker op 18 Februarie 2023 oorlede. Hy was een van Olyfberg se getroue werkers en sy verlange was om dit sy finale rusplekkie te maak. Die Olyfberg familie sal altyd Dawid Cupido in hul harte dra.
Hester vertel dat sy niks van olywe geweet het nie, maar soos die tyd aangestap het, het sy geleer. Sy het ook met ander take hand by gesit as sy kon om haarself te bewys. Om haarself met meer kennis te verryk het sy later van tyd kursusse bygewoon.
In 2002 is Hester swanger met ʼn dogtertjie. Hester en Dawid gee haar die naam Olivia, vernoem na Olyfberg omdat dit hul tuiste was. In 2004 trou Hester en Dawid op die plaas. In 2008 is Hester swanger met nog ʼn dogtertjie en haar naam is Danielle, na haar pa Dawid vernoem.
In 2010 het Hester ʼn droom waar sy haarself sien olie maak. Vyf jaar later besef Hester dat sy nie haar droom nie net ń droom bly nie. Laat jou droom bewaarheid word. In 2018 begin Hester self olie te pers en die selfde jaar wen Olyfberg goud vir hul olie! Dit was vir haar ń groot eer en prestasie om ʼn rol te kon speel het om die goue toekenning te wen.
Tans is Hester in beheer van die pers produksie. Hester glo dat as jy ʼn passie het vir wat jy doen dan is jy lief vir jou werk.
Hester is vasbeslote om op Olyfberg te bly tot sy eendag haar kop neer lê.
Hester Cupido
On 21 August 2000 Hester Cupido and her Husband Dawid started off working as general workers at Olyfberg. Dawid passed on 18 February 2023 after a battle with cancer. He was one of the most dedicated employees. His final wish was to be laid to rest on the farm. Dawid will always hold a place in the heart of the Olyfberg family.
When Hester commenced work on the farm, she knew nothing about olives, she tells. As time went by, she learnt everything she could about the trade. To enrich herself with further knowledge she attended various courses.
In 2002 Hester was pregnant with a girl. Olyfberg was their beloved home, hence they decided to name their baby girl Olivia as an ode to Olyfberg. In 2004 Hester and Dawid got married on the farm. Two years later Hester was pregnant with another baby girl, she was named Danielle, after her father Dawid.
In 2010 Hester had a dream where she saw herself making olive oil. Five years later she decided that her dream could not merely remain a dream. She felt determined to turn her dream into reality. In 2018 Hester started operating the olive press to make olive oil. That same year Olyfberg won a gold award for our olive oil. Hester felt honoured to have played a role in the accomplishment.
At present Hester oversees the olive production at Olyfberg. Hester believes that if you have a passion for what you do then you will love your job.
Hester is determined to stay on Olyfberg until she is finally laid to rest.