Leana Stevens In 1996, op die ouderdom van 9 jaar, kom woon Leana saam met haar ouers op Olyfberg. Sy het laerskool en hoërskool voltooi terwyl hulle op die plaas woon.Nadat sy skool voltooi het, het sy ń twee jaarkursus in kleuteronderrig voltooi. In 2005 word haar oudste dogter gebore. ń Jaar later open ń kleuterskool op Olyfberg, vir die plaaswerkers se kinders, en sy het word as...

read more