My naam is Anna Stevens. Op 25 November 1996 het ek met my man en dogter op die plaas, Olyfberg, gekom. Dit was my en my man se nuwe werk en woning. Toe ons hier kom toe was daar geen olyfbome nie. Ons het die eerste olyfbome op Olyfberg geplant, ons noem dit nou die ouboord. Ek sê altyd vir almal ek glo die Here het my met ʼn doel na Olyfberg gestuur.Ons het oor die jare saam met die boompies...

read more