by YOBO | Aug 13, 2024 | Uncategorized
Olyfberg Vrugte Celebrates Women’s Month: Honoring Strength and Resilience As we celebrate Women’s Month this year, Olyfberg Vrugte proudly honors the strength, resilience, and achievements of women everywhere. This special occasion reminds us of the remarkable...
by YOBO | Jun 11, 2024 | Uncategorized
Johanna Visser In 1997, Johanna Visser moved to Olyfberg, then known as Aasvoëlkop. Married to Piet Visser, a farm manager at Olyfberg, she has two daughters, Janine and Nicole, who also live and work on the farm, along with her two grandchildren, both born...
by YOBO | Jun 5, 2024 | Uncategorized
Leana Stevens In 1996, op die ouderdom van 9 jaar, kom woon Leana saam met haar ouers op Olyfberg. Sy het laerskool en hoërskool voltooi terwyl hulle op die plaas woon.Nadat sy skool voltooi het, het sy ń twee jaarkursus in kleuteronderrig voltooi. In 2005 word haar...
by YOBO | Dec 12, 2023 | Uncategorized
Hester Cupido Hester en haar man Dawid Cupido het op 21 Augustus 2000 op Olyfberg begin werk as algemene werkers. Dawid is na ʼn stryd met kanker op 18 Februarie 2023 oorlede. Hy was een van Olyfberg se getroue werkers en sy verlange was om dit sy finale rusplekkie te...
by YOBO | Nov 23, 2023 | Uncategorized
Piet Visser Ek is Piet Visser. In 1997 het ek as n algemene werker op Olyfberg begin werk. Twee jaar later het ek begin toesig hou. Daai jare was daar nie veel op Olyfberg nie. Ek en die vorige eienaar van Olyfberg het alles self gedoen om die nodige stukture staande...
by YOBO | Oct 12, 2023 | Uncategorized
My naam is Anna Stevens. Op 25 November 1996 het ek met my man en dogter op die plaas, Olyfberg, gekom. Dit was my en my man se nuwe werk en woning. Toe ons hier kom toe was daar geen olyfbome nie. Ons het die eerste olyfbome op Olyfberg geplant, ons noem dit nou die...