by YOBO | Nov 23, 2023 | Uncategorized
Piet Visser Ek is Piet Visser. In 1997 het ek as n algemene werker op Olyfberg begin werk. Twee jaar later het ek begin toesig hou. Daai jare was daar nie veel op Olyfberg nie. Ek en die vorige eienaar van Olyfberg het alles self gedoen om die nodige stukture staande...
by YOBO | Oct 12, 2023 | Uncategorized
My naam is Anna Stevens. Op 25 November 1996 het ek met my man en dogter op die plaas, Olyfberg, gekom. Dit was my en my man se nuwe werk en woning. Toe ons hier kom toe was daar geen olyfbome nie. Ons het die eerste olyfbome op Olyfberg geplant, ons noem dit nou die...